
Week 3 van 2020 Superugby
Blues vs Crusaders In Auckland klop die Saders die Blues op hul tuisveld 25-8. Dit was glad nie ‘n mooi wen nie, maar coach Scott was tevrede met die comeback na hulle neerlaag teen die Chiefs.

Local voices. Real stories. A community connected.

Blues vs Crusaders In Auckland klop die Saders die Blues op hul tuisveld 25-8. Dit was glad nie ‘n mooi wen nie, maar coach Scott was tevrede met die comeback na hulle neerlaag teen die Chiefs.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is ‘n bewonderenswaardige skool geleë in Thabazimbi. Die kultuur van die skool word gebou op Christelike waardes en sluit betroubaarheid, goeie burgerskap, verantwoordelikheid, respek, omgee en regverdigheid in.

Thabazimbi - Daniël van Zyl, ‘n leerder van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het van Dinsdag 4 tot 7 Januarie die Bojanala skaakspan by die Suid Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe te Kempton Park verteenwoording.

Thabazimbi – Hats off to the newly elected prefects, councillor and head councillors at Advanced College Thabazimbi.

Thabazimbi – Dis tyd stap weer nader. Kom geniet die Marakele Marathon op Saterdag 7 Maart en neem deel aan die volgende afstande: 42.2km, 21.1km, 10km, 5km.

Highlanders vs Haaie In Dunedin speel die Haaie kookwater ruggas en verniel die Highlanders om net 42-20 as oorwinnaars van die veld te stap.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Donderdag 30 Januarie totsiens gesê aan juffrou Rianda van Rensburg.

Swartklip/ Northam - Laerskool Platina Primary School welcomed two student educators Kayla van der Walt and Chanté Steynberg as well as Grade 1 English medium educator Lilly Whiteman and Grade 4 educator Chantelle Geldenhuys to the Platina family on Wednesday 15 January.

Thabazimbi - Laerskool Thabazimbi het Woensdag 22 Januarie interhuis atletiek gehou. Hul drie spanne - die Rooibokke, Duikers en Koedoes het sake op die pawiljoen asook die atletiekbaan uitgespook.

Thabazimbi – Mrs. Madelein Barnard and Ms. Carina du Preez are the new editions to Advance College’s teaching staff.

Blues vs Chiefs In Hamilton behaal die Chiefs ‘n goeie oorwinning oor die Blues en wen 37-29. Die Chiefs se nuutverkose coach, Warren Gatland, kon nie vir ‘n beter begin gevra het nie.

Thabazimbi – Eugéne Pienaar and five other cyclists are embarking on a 2,500km journey from Beitbridge to Cape Town to raise money for President Kruger Children’s Home.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →