INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Saturday, 26 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

SA RUGGAS & INTERNASIONAAL
Schools & sport

SA RUGGAS & INTERNASIONAAL

Die proefwedstryd wat op Nuweland plaasgevind het, was dalk nie so geslaagd soos gehoop is nie ou grote... Dit was eintlik ‘n uiters vervelige middag met planlose ruggas wat deur beide die Groen en die Goud span gespeel is. Die nuwe Bok coach slaap beslis nie deur nie – want as hy nou die All Blacks moet speel gaan dit ‘n nare affêre wees!

HOW TO ORGANISE YOUR HOME

The KonMari Method Checklist
Schools & sport

HOW TO ORGANISE YOUR HOME The KonMari Method Checklist

Figuring out how to tidy your home effectively? With the KonMari Method, you can learn about the unique ways of decluttering and organising that also fit well into a minimalist interior design style.

Super rugby 
Schools & sport

Super rugby 

In die eerste rugga game in ses maande het die Bulle gelyk asof hulle agter die skerms bly speel het. Bra Jake se Bulle het die Haaie verniel en verdien om met 49-28 te wen. Hierdie Bul-span met net drie spelers wat in hulle laaste game vroeër vanjaar teen die Reds uitgedraf het is ‘n bul van ‘n ander kleur ou grote.

Australian Domestic Super Rugby & Rugga Chunks
Schools & sport

Australian Domestic Super Rugby & Rugga Chunks

Brumbies vs Reds In Canberra klop die Brumbies die Reds 28-23 om vir die eerste keer in 16 jaar weer ‘n trofee te verower. Dit was ‘n klipharde stryd soos die rustyd telling van 15-13 in die Brumbies se guns kan getuig. Verskeie jong Aussie spelers het uitgeblink in die reeks en hopelik kan dit weer die Aussies op die wenpad bring.

Super Rugby 
Schools & sport

Super Rugby 

Die Reds het met ‘n welverdiende oorwinning van 25-13 in Brisbane gewen en daarin geslaag om dan in die finaal teen die Brumbies uit te draf om te bepaal wie die 2020 Aussie Super Span sal wees. Rustyd was die telling 10 elk, maar in die tweede helfte het die manne van Queensland beheer geneem om as waardige wenners van die veld af te stap.

HFM se 2021 SR
Schools & sport

HFM se 2021 SR

Thabazimbi – Baie geluk aan die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders wat in 2021 die leisels moet oorvat en op die student raad (SR) sal dien.

Laerskool Thabazimbi en AfriForum vier boomplant dag
Schools & sport

Laerskool Thabazimbi en AfriForum vier boomplant dag

Thabazimbi – “Ons is hier om ‘n verskil te maak”. Dit was die woorde van AfriForum se Thabazimbi-tak voorsitter, Pieter Lambrecht tydens ‘n boomplant geleentheid by Laerskool Thabazimbi op Dinsdag 1 September.

Australian Domestic Super Rugby & Nieu-Zeeland : Noord vs Suid
Schools & sport

Australian Domestic Super Rugby & Nieu-Zeeland : Noord vs Suid

Rebels vs Western Force Die Rebels het veertien onbeantwoorde punte aangeteken om van ‘n 20-30 agterstand die game 34-30 te wen. In die laaste beweging van die game het Cabous Eloff oorgegaan vir die wendrie. Hierdie game was die Force se beste vertoning van die reeks, maar nog steeds nie goed genoeg nie en eindig laaste sonder enige oorwinning in die reeks.

PUMA School of Speed
Schools & sport

PUMA School of Speed

South Africa – Launched in 2016 and headed by the World’s Fastest Man, Usain Bolt, the PUMA School of Speed Series is committed to the development of athletic talent in South Africa by identifying exceptional young South African athletes who believe that their future is #ForeverFaster.

Super rugby 
Schools & sport

Super rugby 

AUSTRALIAN DOMESTIC Rebels vs Waratahs Die Rebelle het tot die einde hard geveg maar die hardnekkige verdediging van die Tahs was net te goed. Die Tahs wen 38-32 en is tans dan in die derde plek in die kompetisie.