
Curriebeker 20/21 Semi-Finale
Bulle vs Leeus Op Loftus het die kwik tot 36°C gestyg en die gemoedere seker tot 46°C ou grote. Dit was helwarm en gelukkig was daar na 20 minute ‘n waterbreek tot lafenis van stomende bulle en leeus. Die Bulle het met halftyd 11-0 voorgeloop.









