Schools & sport

Maak reg vir 2022 rugby!

14 January 2021 · Platinum Bushvelder

Maak reg vir 2022 rugby!

Ten spyte van Covid-19 en Omicron is daar, waar moontlik, Ultimate Rugby Championship ruggas gespeel in Europa. 


Die Suid-Afrikaanse spanne is weer op 22 Januarie in aksie. Die Lions speel om 15:00 teen die Sharks terwyl die Bulls om 17:05 teen die Stormers gaan uitdraf. 

Uitslae:

  • Munster 18 - 15 Ulster
  • Glasgow Warriors 38 - 19 Ospreys
  • Edinburgh 34 - 10 Cardiff Blues
  • Connacht 10 - 8 Munster
  • Scarlets 22 - 19 Ospreys

Bepalings:
Vrydag 14 Januarie

  • 19:00 - Pumas vs Bulls

Saterdag 15 Januarie

  • 14:30 - Vrystaat XV vs Griekwas
  • 17:00 - WP vs Lions

Woensdag 19 Januarie

  • 15:30 - Lions vs Pumas
  • 17:45 - Sharks XV vs Griekwas
  • 20:00 - WP vs Bulls

Die Curriebeker skop ook af op 14 Januarie!  Plaas solank die biltong bestelling! 

Nag ou grote...

#FosteringASenseOfCommunity