
Stranger danger!
Northam – As part of their safer school awareness campaign, the Northam Police paid a visit to Platina Kidz Pre-school in Swartklip on Friday 20 August.

Local voices. Real stories. A community connected.

Northam – As part of their safer school awareness campaign, the Northam Police paid a visit to Platina Kidz Pre-school in Swartklip on Friday 20 August.

Thabazimbi – Augustus het behoorlik tande gewys met die wedvlug wat beplan was vir Brandfort. Weens die wind het die Uniebestuur besluit om die loslating te doen vanaf Kroonvaal.

SA vs Argentinië Die Bokke se B-span behaal ‘n 32-12 oorwinning oor die Pumas. Dit was wel ‘n wen maar glad nie mooi ruggas nie... Die Pumas het regtig ‘n swak dag op kantoor gehad. Vir die Bokke het agsteman Jasper Wiese ‘n baie goeie game gehad. Hy het kookwater spel op agsteman gelewer.

Northam – The Northam Rhinos are motivated by the prospect of winning the coveted Lucas Strachan Shield when they meet the Grizzlies in Pretoria on Saturday 21 August 2021.


Thabazimbi – Dit is asof die winter in ‘n oogwink verby is en die warm weer het die duiwe behoorlik laat werk om huis toe te kom. Soos altyd is daar ‘n wenner of twee... baie geluk aan Pieter Ferreira en Sakpas Kaste (GvR) met julle wenne!

Amandelbult – Amandelbult Golf Club hosted their Woman’s Day Integrated Performance System (IPS) tournament on Monday 9 August.

Northam – Northam Rhinos Rugby Club will be banking on home advantage when they face Harlequins on Saturday 14 August as they look to inch closer to winning the prestigious Lucas Strachan Shield. Rhinos recently fought hard for a 34-33 win in a tough match against UP-Tuks.

Twaalf jaar later en Morné Steyn, effens gryser om die slape, bly weer koelkop en behaal die wenpunte met ‘n puik strafdoel om die Bokke met 19-16 te laat wen.

In light of the current status of the Covid-19 pandemic in South Africa, event organiser Stillwater Sports released an adapted calendar of events for the THIRSTI AFRICANX TRAILRUN…

Thabazimbi – Op albei wedvlugte was die eerste twee duiwe rakelings na mekaar by die huis na ‘n sewe-ure vlug. Wat ‘n fenomenale dier is die wedvlugduif! Ons kan net weer verbaas staan hoe hierdie klein bondeltjie vleis met vere met soveel durf huis toe kom.

In die tweede toets tussen hierdie twee spanne het die vonke gespat en hare gewaai ou groenie. Dit was baie hard maar tog so lekker was in die kleedkamer gehoor.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →