THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

Thabazimbi – Augustus het behoorlik tande gewys met die wedvlug wat beplan was vir Brandfort. Weens die wind het die Uniebestuur besluit om die loslating te doen vanaf Kroonvaal.
Dit was baie wys want dit was ‘n sterk Oostewind met redelike koue wat die duiwe laat werk het om tuis te kom.
Baie geluk aan AD Erasmus en Seun en Sakpas Kaste vir ‘n mooi eersteplek op albei bene. Baie geluk ook aan al die ander deelnemers, want hierdie duiwe het hul staal gewys!
Die uitslae is as volg...
KROONVAAL OPE 1
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 921.9264 mpm | Afstand: 248.536 km
- AD Erasmus en Seun 1|2|4|12|18|19|41
- Pieter Ferreira 3|5|6|13|22|28|31|37|42
- Johan en Jan Alers 7|8|9|21|30|35|39|40|44
- Sakpas Kaste (GvR) 10|11|15|25|26|27|43
- Aziscore (SB) 14|16|17|20|34
- Bok se Hok 23|29|33|36
- PMD Loft 24|32|38
KROONVAAL OPE 2
Aantal duiwe: 120 |
Wenspoed: 950.1203 mpm |
Afstand: 273.888 km
- Sakpas Kaste (GvR) 1|2|6|9|15|20|31|37
- Aziscore (SB) 3|7|17|19|30|38
- AD Erasmus en Seun 4|5|8|11|24
- Bok se Hok 10|23|26|29|32
- Johan en Jan Alers 12|16|27|34|35
- Pieter Ferreira 13|18|22|28|33|36
- PMD Loft 14|21|25
KLUB KAMPIOENNE
- Pieter Ferreira 1361
- AD Erasmus en Seun 1351
- Sakpas Kaste (GvR) 1296
- Aziscore (SB) 1261
- Johan en Jan Alers 1132
- Bok se Hok 1086
- Herman Hokke 768
- PMD Loft 658
- Pieter Putter 392
- Robert van Veen 144
#FosteringASenseOfCommunity
