
Rhinos on their way to semi-finals
Northam – The Northam Rhinos beat the Grizzlies 43-18 at Northam Zondereinde on Saturday 16 October, landing them a spot in the Carlton Cup semi-finals.

Local voices. Real stories. A community connected.

Northam – The Northam Rhinos beat the Grizzlies 43-18 at Northam Zondereinde on Saturday 16 October, landing them a spot in the Carlton Cup semi-finals.

Edinburgh vs Bulls Die Bulle verloor hulle laaste game op toer met 17-10 teen Edinburgh. Dit was regtig ‘n slapgat vertoning deur die Pretorianers. Alhoewel die omstrede beslissing van die drie wat Madosh Tambwe nie toegeken is nie, het die Bulle ook nou nie verdien om die een te wen nie. Die Bulle se volgende game is 27 November teen Munster op Loftus in Pretoria.

Northam – The Northam Rhinos made a dramatic comeback after they beat UP-Tuks in an epic match on Saturday 9 October. Emerging as the victors, the Rhinos ended with a score of 27-21.

Thabazimbi – Neos Christian School spog met sewe skuts wat Limpopo by die Nasionale Skole Skyfskiet Kampioenskappe in Johannesburg verteenwoordig het op Vrydag 1 Oktober en Saterdag 2 Oktober.

Ospreys vs Sharks In Swansea behaal die Sharks welverdiend hul eerste oorwinning en klop die Ospreys 27-13 ou grote. Met Thomas du Toit as die nuwe cappie en baie goeie kombinasies van coach Sean Everitt, het die Durbaniete goeie ruggas gespeel.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders en onderwysers het hul hare gesny en geskenk vir kankerpasiënte op Vrydag 17 September.

Thabazimbi – Chrome Mine Primary School learners received brand new school shoes on Thursday 30 September.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se o/15 en o/17 rugbyspanne het op Vrydag 24 September deelgeneem aan die 7’s toernooi te Hoërskool Bergsig Akademie in Rustenburg.

Australië vs Argentinië Die Wallabies klop die Pumas weer gemaklik met 32-17 en eindig dan tweede op die puntetabel in 2021.

Die afgelope naweek was maar weer beroerd vir die vier SA spanne in die Ultimate Rugby Championships (URC). Nogal vreemd dat die vier afrigters eens is met die feit dat die spelers nou baie vinnig sal moet begin aanpas, anders gaan die toer tragies eindig ou grote!

Northam – Northam Rhinos het op Saterdag 2 Oktober teen die Naka Bulls te staan gekom. Dit was ‘n paar rowwe wedstryde en al drie hul spanne verloor ongelukkig hul wedstryde op die teenkant se tuisgronde.

Northam – A group of Grade 10 learners at Northam Comprehensive School have started a project to raise funds for less fortunate friends at school.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →