INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

‘n Dag van opwindende rugby!
Schools & sport

‘n Dag van opwindende rugby!

Setaria - Die Northam Rhino’s het ‘n makro-agttal gekies om Saterdag 24 Junie 2023 in Setaria teen Centurion te speel.

HFM hokkiedogters veg aan 
Schools & sport

HFM hokkiedogters veg aan 

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer kondig op Dinsdag 20 Junie 2023 hul hokkiedogters aan wat puik presteer het tydens die uitspel in Pietersburg en Standford Lake die afgelope naweek.

Thabazimbi Hengelklub vang groot!
Schools & sport

Thabazimbi Hengelklub vang groot!

Thabazimbi – Thabazimbi Hengelklub het op Sondag 4 Junie 2023 hulle maandelikse kompetisie aangebied by Henk Schutte se dam.

Laerskool Thaba netbal klop distriksfinale
Schools & sport

Laerskool Thaba netbal klop distriksfinale

Thabazimbi – Laerskool Thaba wens hul netbalspanne baie geluk op Donderdag 1 Junie 2023. Die netbalspanne het puik presteer het by die distriksfinale te Laerskool Krugerpark. 

Rhinos op die drempel 
Schools & sport

Rhinos op die drempel 

Setaria - Na week ses is daar geen twyfel oor die Northam Rhinos se hoë plasing op die punteleer van die 2023 Carlton beker nie!  

Pirates take the final win!
Schools & sport

Pirates take the final win!

SA – Orlando Pirates have proved that they are still a force to be reckoned when it comes to South African soccer. 

Rhinos bly bo!
Schools & sport

Rhinos bly bo!

Setaria - Die Northam Rhinos is verseker ‘n span om meer te reken. Die manne hou hul onoorwonne rekord en hul eersteplek op die punteleer met 94 punte na hul wedstryd teen die Tuine Grizzlies op Saterdag 27 Mei 2023.

HFM rugbyspanne wys wie is die manne
Schools & sport

HFM rugbyspanne wys wie is die manne

Thabazimbi/Groblersdal – Hoërskool Frikkie Meyer se o/14, 15, en 16 rugbyspanne het ‘n goeie dag van rugby gehad teen Hoërskool Ben Viljoen te Groblersdal op Saterdag 20 Mei 2023.

‘n Dag van aksie op die rugbyveld
Schools & sport

‘n Dag van aksie op die rugbyveld

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se o/14, o/15, en o/16 spanne het ‘n bedrywige dag van rugby teen Hoërskool Tom Naudé gehad op Saterdag 13 Mei 2023. 

Wolverines maak naam
Schools & sport

Wolverines maak naam

Northam - Die Northam Wolverines het onlangs die Carltonbeker-liga met ‘n storm aangepak.  Op Saterdag 13 Mei 2023 het hulle teen Betway Centurion gespeel en ‘n indrukwekkende prestasie gelewer.

Laerskool Thaba kry besoekers
Schools & sport

Laerskool Thaba kry besoekers

Thabazimbi - Adjudant-offisier Lotter en sersant Khumalo het Laerskool Thabazimbi op Maandag 15 Mei besoek om leerders bewus te maak van kinderbeskermingsweek wat gedurende 29 Mei tot 5 Junie plaasvind.

HFM maak skuiwe
Schools & sport

HFM maak skuiwe

Thabazimbi/Brits - Hoërskool Frikkie Meyer skaakspan het die afgelope Saterdag 13 Mei by Laerskool Olienpark ‘n paar skuiwe gemaak om die Frikkies se naam hoog te hou.