Schools & sport

Laerskool Thaba kry besoekers

24 May 2023 · Platinum Bushvelder

Laerskool Thaba kry besoekers

Thabazimbi - Adjudant-offisier Lotter en sersant Khumalo het Laerskool Thabazimbi op Maandag 15 Mei besoek om leerders bewus te maak van kinderbeskermingsweek wat gedurende 29 Mei tot 5 Junie plaasvind.

Laerskool Thaba is dankbaar vir die besoek. 

Van links agter: Departementshoof Mnr. Werner Breytenback, sersant Khumalo, en adjudant-offisier Lotter het Thaba leerders bewus gemaak van kinderbeskerming. 

#FosteringASenseOfCommunity