Schools & sport

HFM hokkiedogters veg aan 

27 June 2023 · Platinum Bushvelder

HFM hokkiedogters veg aan 

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer kondig op Dinsdag 20 Junie 2023 hul hokkiedogters aan wat puik presteer het tydens die uitspel in Pietersburg en Standford Lake die afgelope naweek.

Sterkte aan die o/15 A en eerstespan wat in Augustus aan die Noordval uitspele gaan deelneem! 

HFM se tweedespan hokkiedogters neem tweedeplek.

#FosteringASenseOfCommunity