‘n Dag van aksie op die rugbyveld

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se o/14, o/15, en o/16 spanne het ‘n bedrywige dag van rugby teen Hoërskool Tom Naudé gehad op Saterdag 13 Mei 2023.
HFM klop die volgende:
o/14 A 22-0
o/14 B 0-53
o/15 A 5-7
o/15 B 29-5
o/16 A 12-7
o/16 B 0-38
1stes 13-19
2des 22-15
#FosteringASenseOfCommunity
