
Thaba vrou beroof
Thabazimbi – Christelle Barnand en haar dogter Janita, wat in die woonstel op die perseel van die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi kantore woon, is Dinsdag 26 Maart laatmiddag beroof.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Christelle Barnand en haar dogter Janita, wat in die woonstel op die perseel van die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi kantore woon, is Dinsdag 26 Maart laatmiddag beroof.

Thabazimbi – ‘n Trok met ‘n ekstra sleepwa, het Dinsdagmiddag 19 Maart sy sleepwa, met ‘n plaasimplement op, op die Krokodilrivierbrug verloor.

Northam – Op Saterdag 6 April en Sondag 7 April, het die Northam Boerevereniging vir Glenn Mortelmans, ‘n Krav Maga veg-instrukteur, genooi om ‘n gratis bewusmaking- en veiligheidskursus vir die gemeenskap aan te bied.

Thabazimbi – Waylon Swart en HJ Koekemoer van Laerskool Thabazimbi het geskitter op die atletiekveld tydens die nasionale Laerskole Atletiek byeenkoms op 15 en 16 Maart in Germiston.

Thabazimbi – “Vanjaar was die pokke uitbraak onder hoenders heelwat meer as vorige jare, weens die verhoogde hoeveelhede muskiete, die draers van pokke,” vertel Piet Strydom, ‘n hoenderboer van Thabazimbi.

Thabazimbi – Afgri Thabazimbi het op Donderdag 14 Maart ‘n kliëntekliniek gehou wat deur die katoenboere van Thabazimbi en omliggende areas bygewoon is.

Brits – More than 200 animals died in a scorching veld fire on Monday 11 March, when the enclosure at Mulati Wilddienste outside Brits was set alight.

Skierlik – Thabazimbi Local Municipality (TLM) mayor councillor John Michael Fischer, council speaker Bertie Joubert, chief whip councillor Piet Strydom, ward councillor Rachel Mokwena and TLM officials, CoGHSTA and Housing Development Agency (HDA) representatives gathered at Skierlik to introduce Ditsamai Investments & Projects, a new service provider appointed, on 1 March.

Thabazimbi – Die kleuters van A Lo Ha Keiki kleuterskool het ‘n interessante uitstappie gehad op 5 Maart.

Northam – Smoke looming over Northam has become an all too familiar sight.

Northam – Die Bosveldmark is op 9 Maart gehou by Die Dorsmasjien. Die stalletjiehouers het die familiedag ‘n reuse sukses gemaak.

Thabazimbi – Die Marakele Marathon het vanjaar sy tiende herdenking gevier op Saterdag 2 Maart by die Marakele Nasionale Park.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →