
Totsiens Johanna!
Thabazimbi – Na 33 jaar groet Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) vir Johanna Morutloa. Johanna was ‘n juweel vir die skool en was vanaf 1 September 1987 by HFM. Sy was besonders lief vir die koshuisleerders en word deur haar kolegas beskou as ‘n harde werker met ‘n groot hart. HFM gaan haar liefdevolle geaardheid baie mis!







![Thabazimbi se vervalle arboretum
[Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/arb.jpg)


