
‘N Skou om te onthou
Thabazimbi – Dié jaar se Thabazimbi Landbouskou van 25 tot 27 Julie was weereens ‘n avontuur gevul met helder kleure, goeie musiek en die reuk van braaivleis, toffie-appels en spookasem.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Dié jaar se Thabazimbi Landbouskou van 25 tot 27 Julie was weereens ‘n avontuur gevul met helder kleure, goeie musiek en die reuk van braaivleis, toffie-appels en spookasem.

Thabazimbi – Die jaarlikse Thabazimbi Landbouskou trap diep spore in die kontrei en die interraskampioenskappe is een van die grootste trekpleisters vir boere om hul vee te kom skou.

Thabazimbi – Die babas en kleuters het geskitter by die Thabazimbi Landbouskou wat plaasgevind het van 25 tot 27 Julie. Fraai gesiggies het deelgeneem aan die baba fotokompetisie wat aangebied is deur Medhof Apteek.

Thabazimbi – Die pluiveeafdeling by vanjaar se Thabazimbi Landbouskou van 25 tot 27 Julie het vir vele verrassings gesorg.

Thabazimbi – Uitstallers het van heinde en verre saamgetrek by die Thabazimbi Landouskou van 25-27 Julie om hul produkte en dienste uit te stal.

Thabazimbi – Vanjaar se Thabazimbi Landbouskou vind plaas van 25 tot 27 Julie. Baie voete, vermaak en stalletjies sal aan die orde van die dag wees.

Thabazimbi – In 1942 stig Yskor die maatskappy, Iscor Utility Stores (Edms) Bpk, hoofsaaklik om as winkel vir die inwoners van Thabazimbi te dien.

Thabazimbi – New Way Christian Church invited Thabazimbi residents to join them in cleaning the streets, islands, flowerbeds and parking areas around the church. Young and old came in numbers on Saturday 6 July to clean and paint.

Northam – Thriving communities are at the heart of Siyanda Bakgatla Platinum Mine’s business. They dedicate themselves to investing in the people who live in their host communities.
![Baie dankie I-Cars
[Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/HOE-GEMAAK-MET-REUSE-MUNISIPALITEIT-REKENING.png)
Thabazimbi – Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om die I-Cars Thabazimbi-span te bedank.

Thabazimbi – Thabazimbi Feed the Poor hosted PACKA-CHING Recycling Group who came to the centre on 4 July to educate the youth about recycling.

Thabazimbi – Die Orpingtonhoender is een van die mees gewildste keuses vir hoenderboere. Die eerste Orpingtonhoender, soos hy vandag lyk, is reeds in 1890 as ras geregistreer.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →