
Thabazimbi-Suid-tak versprei kospakkies
Thabazimbi – AfriForum Thabazimbi-Suid-tak het verlede week gehelp om kospakkies aan behoeftiges in die omgewing van Kromdraai, Leeupoort, Koedoeskop en Rooiberg te versprei. Die inhoud van die kospakkies word onder andere deur boere in die Thabazimbi-Suid-omgewing geskenk.










![GRENDEL GEDAGTES
[Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/Oom-mamba-web.jpg)