INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Community

Local voices. Real stories. A community connected.

Nature awareness at Thabang Centre
Community

Nature awareness at Thabang Centre

Thabazimbi – On Sunday 17 February, a team from mining contracting and engineering firm, Redpath Mining South Africa, visited Thabang Child and Youth Care Centre – an organisation that caters for youths and orphans. 

VLU Northam gaan groen
Community

VLU Northam gaan groen

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op 21 Februarie hul maandelikse vergadering gehou. Lede is gewys hoe om uit inkopiesakke herwinbare hekelgaring te maak. 

HONDE KAN BLOED SKENK!
Community

HONDE KAN BLOED SKENK!

Thabazimbi – Jou ‘honde-kind’ kan die lewe van iemand anders se troeteldier red! Maak van hom of haar ‘n bloedskenker en ‘n held.

Die gemeenskap groet Ds Petri van Rooyen
Community

Die gemeenskap groet Ds Petri van Rooyen

Northam/ Dwaalboom – Dominee Petri van Rooyen van die Nederduits Hervormde Kerk en sy gesin, verlaat die bosveld vir groener weivelde oorkant die waters.

Thabazimbi gemeenskap rol moue op
Community

Thabazimbi gemeenskap rol moue op

Thabazimbi – Die gemeenskap van Thabazimbi het op Maandag 11 Februarie saamgespan en hand bygesit om die Thabazimbi Begraafplaas op te ruim en skoon te maak, nadat die gras en bosse die oorhand begin kry het. 

Northam celebrated Valentine’s Day!
Community

Northam celebrated Valentine’s Day!

Northam – Love was in the air on 14 February at Northam Plaza. Signature Cosmetics made a heartfelt effort to give their shop a Valentine’s Day feeling and was named best decorated shop by Northam Plaza manager David Harty.

SAVF
is reg vir die vakansie!
Community

SAVF is reg vir die vakansie!

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak bied van 18 tot 29 Maart ‘n vakansieprogram aan vir die jongspan.

Celebrating love
Community

Celebrating love

Thabazimbi – February is the month of love and local beauty Dajana Rijetkovic and her fiancé Gerrie Havenga shared their ideas on love in an interview with Platinum Bushvelder.

Please 
take me back!
Community

Please  take me back!

Thabazimbi – The Thabazimbi Animal Rescue (TAR) organisation found these dogs wondering the streets of Thabazimbi and is now looking for their owners.

Wanneer dit reën 
in die bosveld...
Community

Wanneer dit reën  in die bosveld...

Thabazimbi – Vanjaar is afgeskop met ‘n paar lieflike reënbuie. Vir Januarie maand het Thabazimbi 214mm reën gekry – wat fantasties is in vergelyking met die 45mm van Januarie 2018.

TLU nooi jong boere om
 saam te staan
Community

TLU nooi jong boere om  saam te staan

Modimolle – Jong boere onder die ouderdom van 40 word vriendelik uitgenooi na die Transvaal Landbou Unie (TLU) se 2019 nasionale jongboerkonferensie.