INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Bianca van Niekerk needs your vote 
Schools & sport

Bianca van Niekerk needs your vote 

Thabazimbi – Bianca van Niekerk, from Studio III Model Management and Casting Agents, is one of the finalists for the prestigious International Junior Miss South Africa. 

IMPI Challenge 2019 
entries are now open!
Schools & sport

IMPI Challenge 2019  entries are now open!

Entries are officially open for the 2019 IMPI Challenge that will take place at Coetzenburg (Stellenbosch/ Western Cape) on Saturday 6 April 2019, Virginia Trails (KZN) on Sunday 16 June 2019, Van Gaalen Kaasmakerij (North West Province) on Saturday 26 October 2019, and Wiesenhof Wildlife Park (Stellenbosch/ Western Cape) on Saturday 23 November 2019.

HSBC SEWES 2018 KAAPSTAD
Schools & sport

HSBC SEWES 2018 KAAPSTAD

In Kaapstad gaan duisende toeskouers eerder groot as huistoe ou blitsie! Dit is wonderlik om te sien hoe oud en jonk, slank en rond, mooi en lelik... in hulle kostuums opdaag vir die groot skouspel.

Thaba spog met puik krieketspelers
Schools & sport

Thaba spog met puik krieketspelers

Thabazimbi – Thabazimbi word goed verteenwoordig in die onderskeie ouderdomsgroepe vir die Limpopo provinsie se krieketspanne.

DUBAI
SEWES
Schools & sport

DUBAI SEWES

In Dubai skop die Blitse af op ‘n treurige noot  en verloor in die Plaat Finaal teen Fidji. Neil Powell en kie sal ‘n haas uit die hoed moet pluk om weer in die Kaap trots en passie te wys. 

HFM maak ‘n SPLASH

by kampioenskappe
Schools & sport

HFM maak ‘n SPLASH by kampioenskappe

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) kraai koning by die Limpopo Klub Swem Kampioenskappe 2018 te Polokwane van 30 November tot 2 Desember.

Graad sewes groet Laerskool Thabazimbi
Schools & sport

Graad sewes groet Laerskool Thabazimbi

Thabazimbi – Die graad sewe groep van Laerskool Thabazimbi het op 30 November totsiens gesê aan hul laerskoolloopbaan deur ballonne los te laat. Geniet die welverdiende vakansie en sterkte met die nuwe hoofstuk in jul lewe!  

Laerskool Thabazimbi spog met knopies.
Schools & sport

Laerskool Thabazimbi spog met knopies.

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het ‘n aanprysingstelsel geïmplementeer waar leerders knopies van verskillende kleure verwerf. ‘n Leerder moet ses aanprysings verdien voordat hul die eerste knopie ontvang. 

‘n Laaste rondte vir HFM matrieks
Schools & sport

‘n Laaste rondte vir HFM matrieks

Thabazimbi  – Die matrieks van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 11 Oktober die laaste prysuitdeling van hul hoërskoolloopbaan bygewoon.

HFM swemmers is wenners
Schools & sport

HFM swemmers is wenners

Thabazimbi  – Tydens die Bosveld Interhoër op 26 September te Ellisras het Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se Kristin Lottering vyf goue individuele medaljes verwerf en vier nuwe rekords verbeter.