Schools & sport

‘n Laaste rondte vir HFM matrieks

30 November 2018 · Platinum Bushvelder

‘n Laaste rondte vir HFM matrieks

Thabazimbi  – Die matrieks van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 11 Oktober die laaste prysuitdeling van hul hoërskoolloopbaan bygewoon.


Vir Juffrou Francis Coetzee, die graad 12 groep graadhoof en voog sedert 2014, is hierdie ‘n besonderse uiteenlopende unieke matriekgroep en was dit vir haar ‘n voorreg om hul te kon verwelkom en vaarwel te heet.  

Sy het vir hulle ‘n dienende hart en sukses vir die toekoms toegewens.
Buite het hul die skoollied gesing en verdaag na die tradisionele erediens te NG Kerk Thabazimbi, waar dominee Roelf Smit die erediens gelei het. 

Enkele treë voor die groot dag. 
Juffrou Francis Coetzee het die matrieks toegespreek