INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Magaliesberg outdoor sport gets a boost in 2021
Schools & sport

Magaliesberg outdoor sport gets a boost in 2021

Magaliesberg – Fedhealth is excited to expand its footprint into mountain biking and trail running by announcing its title sponsorship of two of the Magaliesberg’s most revered off-road events, the Magalies Monster MTB Classic and the Platinum Trail Run. 

Aanhouers wen! 
Schools & sport

Aanhouers wen! 

Thabazimbi – Jackie Brits het die laaste drie maande hard gewerk en die vrugte daarvan gepluk deur te gradueer vir haar derde swart belt en haar instrukteurskursus te slaag.

Currie Cup 2020
Schools & sport

Currie Cup 2020

WP vs Pumas In Kaapstad wen die WP 28-14 en behaal ook ‘n waardevolle bonuspunt. Vir die WP het die Springbok stut, Steven Kitshoff, ‘n great game gehad en is ook as speler van die wedstryd aangewys. Die Pumas het ‘n paar kanse verkwansel om punte aan te teken maar kon nie afrond nie. Die game was ontsier deur 29 strafskoppe en twee geelkaarte. Die gehalte van SA skeidsregters is wragtag pateties ou grote!

Spitskop SNS hou Kerspartytjie
Schools & sport

Spitskop SNS hou Kerspartytjie

Thabazimbi – Dit was partytjie tyd by Spitskop Special Needs School (SNS) op Vrydag 27 November.

Currie Cup 2020
Schools & sport

Currie Cup 2020

Pumas vs Griekwas In die Mbombela Stadion in Nelspruit klop die Pumas die Griekwas 22-17 in ‘n baie opwindende game. Die Pumas se agttal was die platform tot die oorwinning en het goeie balle vir die agterlyn gegee om breuke te slaan. Die Pumas moet Kaapstad toe reis vir hulle volgende game teen die WP. Die Griekwas het ‘n loslootjie hierdie naweek.

Currie Cup 2020 – afskop!
Schools & sport

Currie Cup 2020 – afskop!

Haaie vs Pumas In Durban was die Haaie se vinne in die lug en kuier sewe keer agter die Pumas se doellyn om sodoende met 45-10 gemaklik te wen. Dit was nie die Pumas se volsterkte span nie, maar die Haaie sal nie kla oor die vyf punte wat hulle verdien het nie. Die Haaie het in die volgende ronde ‘n loslootjie. Die Pumas draf Vrydagaand in Nelspruit uit teen die Griekwas.

SA Super Rugby Unlocked
Schools & sport

SA Super Rugby Unlocked

Bulle vs Pumas Op Loftus klop die Bulle die Pumas 21-5. Glad nie aanskoulike ruggas nie ou grote, maar dis darem nou verby... Ek bedoel... die COVID-19 ding... die Unlocked grap man!

Groot pret by Thabazimbi Gholfbaan
Schools & sport

Groot pret by Thabazimbi Gholfbaan

Thabazimbi – Dit was ‘n pragtige reënerige oggend op die gholfbaan op Saterdag 21 November tydens Hoërskool Frikkie Meyers (HFM) se gholfdag. HFM het 20 vierbal inskrywings gehad – Full American Scramble!

Super Rugby Unlocked
Schools & sport

Super Rugby Unlocked

Griekwas vs Haaie In Kimberley verdien die tuisspan nie die verloor nie ou grote, maar ons geleerde vrinne om die braai verduidelik vinnig hoe ‘n telbord werk! Die Haaie wen die game 34-33 in die doodsnikke danksy ‘n strafdoel deur Curwin Bosch.

Who leaked the maths exam?
Schools & sport

Who leaked the maths exam?

South Africa – The Department of Basic Education (DBE) said they will leave no stone unturned in their investigations to establish how a matric mathematics examination paper was leaked. The department became aware of the leak a few hours before learners were due to sit for the final examination on Monday 16 November.   

Koedoeskop se nuwe leiers vir 2021
Schools & sport

Koedoeskop se nuwe leiers vir 2021

Koedoeskop – Laerskool Koedoeskop het op Vrydag 23 Oktober hulle nuwe leiers aangekondig vir 2021. Hartlik geluk aan die volgende leerders en hul ouers:

Ysterberg Voortrekkers sluit die jaar af
Schools & sport

Ysterberg Voortrekkers sluit die jaar af

Thabazimbi – Die Ysterberg Voortrekkers het  hul jaarlikse afsluiting en toekenningsaand gehou op Woensdag 21 Oktober te Laerskool Thabazimbi.