
Amper maar nie stamper!
Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste hokkiespan het vanaf 14 tot 18 Augustus die skool trots gemaak tydens die Noordvaal hokkietoernooi. Hul eindig top in die poel en speel teen Ben Viljoen in die kwart-finaal.








![TOTSIENS BOSVELD
[Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/TOTSIENS-BOSVELD.png)

