INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Headlines

Local voices. Real stories. A community connected.

DIE BESTE IN DIE WESTE 
Headlines

DIE BESTE IN DIE WESTE 

Thabazimbi – Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidsgenootskap skou het vanjaar hul 64ste bestaansjaar gevier.

Geen tekort aan talent!
Headlines

Geen tekort aan talent!

Thabazimbi – Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidsgenootskap skou het volop gesoute kunstenaars op die planke gehad. 

Limpopo, dié belangrikste dieregesondheid provinsie
Headlines

Limpopo, dié belangrikste dieregesondheid provinsie

Thabazimbi – Op 12 Februarie 2016 is die Limpopo Dieregesondheid Forum (LDGF) te Polokwane gestig. Die Limpopo forum skakel direk met die Nasionale Dieregesondheid Forum, onder leiding van Dr Pieter Vervoort. 

GHOLFDAG ‘N REUSE SUKSES
Headlines

GHOLFDAG ‘N REUSE SUKSES

Amandelbult – Northam Toyota en Thabazimbi Ford se golfdag op Saterdag 14 Julie was ‘n reuse sukses. 

67 minutes for Madiba
Headlines

67 minutes for Madiba

Thabazimbi/ Rooiberg – Former president Nelson Rolihlahla Mandela, international statesman, philanthropist and – one of the greatest leaders of our time – is an inspiration to people all over the world.

Maak soos ‘n visarend en wen R5000!
THABAZIMBI APIESDORING KARNAVAL
Headlines

Maak soos ‘n visarend en wen R5000! THABAZIMBI APIESDORING KARNAVAL

Thabazimbi – Ja... Jy het reg gelees! R 5,000.00 in harde note. Dis die eerste prys by die jaarlikse geluid-namaak kompetisie by die Apiesdoring Karnaval. ‘n Verdere R 3,000.00 en R 2,000.00 is opsy gesit vir die tweede en derde plek, trots geborg deur Northam Toyota.

Kom swaai ‘n hou vir ‘n
goeie doel
Headlines

Kom swaai ‘n hou vir ‘n goeie doel

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.