Cielie van der Linde-Barnard

Dit het die Here in Sy Alwyse Raad behaag om ons moeder, grootmoeder, groot-grootmoeder en sielsgenoot,
CIELIE VAN DER LINDE-BARNARD
Gebore Janse van Vuuren
op Vrydag 6 Nov 2026 na haar ewige huis te neem.
Troosdiens: Vrydag 13 November 2026 om 11h00 te Gereformeerde Kerk Thabazimbi.
Teraardebestelling: Saterdag 14 November om 11h00 te plaas Buffelshoek, Parys.
Mense wat die teraardebestelling op Buffelshoek bywoon, moet asb by Elna bevestig voor Woensdag, 4 November. 0823225723
Enige navrae: Willem 0825782664 / Anton 0825792556
