Rugga nuus
2026 Rugby’s Greatest Rivalry Tour
Saterdag 29 Augustus
| DHL Stadion, Kaapstad
Die Bokke verhang die
bordjies en klop die All Blacks
33-26 verlede Saterdag in
Kaapstad. Die telling is nou
een elk in hierdie rugga-
straatgeveg met twee rondtes
wat oorbly.
Die derde toets
word eerskomende Saterdag 5
September om 17:10 op die
FNB Stadion in Soweto beslis.
Spanning in beide kampe
is aan die orde van die dag
ou grote. Van die spelers in
die onderskeie kampe is van
mening dat die derde toets
soos ‘n Wêreldbeker semi-
finaal sal wees.
Go Bokke!
2026 Curriebeker
UITSLAE
Vrydag 28 Augustus
• Sharks XV 53-22 Bulls XV
• Lions 36-12 Stormers XV
Saterdag 29 Augustus
• Pumas 52-26 Cheetahs
Sondag 30 Augustus
• Boland 17-48 Griekwas
SEMI-FINALE BEPALINGS
Sondag 6 September
• Griekwas 13:00 Lions
• Cheetahs 15:30 Pumas
Nag ou grote...
