In liefdevolle herinnering | In remembrance

In liefdevolle herinnering aan Pieter van Graan

18 September 2026 · Platinum Bushvelder

In liefdevolle herinnering aan Pieter van Graan

Pieter van Graan
8 November 1955 – 8 September 2026

’n Lewe voluit geleef. Sy storie gaan voort in die harte van almal wat hom liefhet.

Sy Storie, God se Glorie.

U word hartlik uitgenooi om saam met ons afskeid te neem en sy lewe te vier.

Datum: Saterdag 19 September 2026
Tyd: 11h00
Venue: NG Kerk, Thabazimbi