Niks keer díe Tjokkers nie!

Thabazimbi – Die Tjokkers van Laerskool Thabazimbi het alles uitgehaal en gewys op Vrydag, 16 Februarie. Die 80-meter en selfs die streepsak spring is bemeester! Die kleingoed laat mens behoorlik verlang!