Soos die ‘duif’ vlieg!

Thabazimbi – Kuruman se posduifklub het op Saterdag 4 September in Thabazimbi kom kuier. Die 31 lede het hul 364 duiwe om 06:35 losgelaat.
Teen 12:40, nog voor die klub lede in Kuruman terug was, het die eerste duif al teruggekeer huis toe.
#FosteringASenseOfCommunity
