Om die kole saam met Bakkies Botha

Koop jou lootjie om ‘n jagnaweek saam met rugby legende Bakkies Botha te wen!
Die pakket sluit in...
Drie nagte by Makoppa vir ses persone
Vier rooibokke
– manlik of vroulik
Vier vlakvarke
– manlik of vroulik
‘n Koedoebul onder
47dm of vroulik
‘n Blouwildebees koei
Die lootjies beloop R200 en die fondse sal aangewend word om Voer vir ‘n Boer by te staan om boere in droogtegeteisterde areas te help met voer vir hul vee, kos vir hul gesinne, en die basiese behoeftes van hul werkers.
Vir meer inligting kontak Izelle Sultanom op 067 427 8118.
