Community

VLU Strewe-tak raak kreatief met akrielgiet

28 May 2021 · Platinum Bushvelder

VLU Strewe-tak raak kreatief met akrielgiet
Strewe – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak  het op 11 Mei saam met die VLU Steenbokpan-tak vergader. Gerda Smith van die VLU Zonneblom-tak het ‘n demonstrasie kom gee oor akrielgiet en die lede het hul kreatiwiteit uitgeleef op skinkborde.