Community

BOU JOU DROOMHUIS!

31 March 2021 · Platinum Bushvelder

BOU JOU DROOMHUIS!

Thabazimbi – Lieflike erwe te koop in die hartjie van die bosveld. ‘n Gevoel van rustigheid sal jou omvou terwyl jy op jou stoep sit en kyk na die pragtige natuur en diere. Pryse wissel van R375 000 tot 
R429 000.
Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.