THABAZIMBI BRANDVERBOD

Thabazimbi – Daar is tans ‘n brandverbod op die maak van alle veldbrande in die Thabazimbi munisipale area, behalwe in Koedoeskop en Kromdraai wat die naweek meer as 25mm reën ontvang het.
Die brandverbod sal eers gelig word nadat die eerste 25mm reën geval het in die onderskeie sektore.
TFPA kennisgewing, 15 November
