Community

Asemrowende plot te koop

20 November 2020 · Platinum Bushvelder

Asemrowende plot te koop

Thabazimbi –  Die dubbelverdieping huis het drie slaapkamers en drie badkamers bo, asook drie slaapkamers en ‘n studeerkamer onder. Die huis beskik oor ‘n oopplan leefarea, eetkamer, kombuis met baie mooi kaste, snoekerkamer, speelkamer, stoep, swembad en baie ekstras – R5,500,000.

Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.