Community

Lieflike huis te koop

6 November 2020 · Platinum Bushvelder

Lieflike huis te koop

Thabazimbi –  Drie slaapkamer huis met twee badkamers, ‘n sitkamer, eetkamer, kombuis met nuut oorgedoende kaste, TV kamer, lapa, grasdak, ingeboude braai, jacuzzi, swembad en woonstel met basiese geriewe – R1,425,000.

Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.