Pragwoning te koop

Thabazimbi – Drie slaapkamer huis met groot erf, een badkamer, sitkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis en waskamer asook buitegeboue wat ‘n woonstel met ‘n werkskamer, stoorkamer en afdakke vir agt voertuie insluit. Plus nog baie ekstras vir R1,285,000.
Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
