Community

Prag plot te koop

19 June 2020 · Platinum Bushvelder

Prag plot te koop

Thabazimbi – Pragtige 13ha plot met ‘n drie slaapkamer woning, twee slaapkamer woonstel en ‘n addisionele een slaapkamer woonstel. Daar is ook twee chalets met basiese geriewe, twee afdakke en buitegeboue op die perseel met elektriese heining vir R3,780,000.

Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.