Thaba vs Boksburg

Thabazimbi – Thabazimbi Rugby Klub het op Saterdag 22 Februarie kragte gemeet met Boksburg Rugby Klub vir hul eerste wedstryd vir die jaar.
Ten spyte van die uitstekende drieë gedruk deur CJ van der Merwe, Gerhard Snyman en Amri Schlebush verloor Thabazimbi die wedstryd met ‘n noue 28 – 21 telling.
