TAR hondjies kort huise

Thabazimbi – Hierdie pragtige hondjies is beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). As jy een of twee van hulle wil deel maak van jou familie, kontak TAR by 084 885 6487.