Community

Help waar jy kan

15 November 2019 · Platinum Bushvelder

Help waar
jy kan

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. Hulle benodig nie-bederfbare produkte en blikkieskos vir hulle voedingsprogram.

Die SAVF Thabazimbi-tak voorsien sowat 15 tot 20 gesinne met kospakkies per maand. Indien daar iemand is wat vleis, hetsy bees, vark of wild kan skenk sal dit baie waardeer word.