Schools & sport

HFM se 2020 hoofleiers

1 November 2019 · Platinum Bushvelder

HFM se 2020 hoofleiers

Thabazimbi – Baie geluk aan die nuwe hoofleiers van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat op Vrydag 18 Oktober aangewys is om die leisels oor te neem in 2020.

Agter van links: meisieskoshuis hoofleier Lynette Steenekamp saam met onderhoofseun en seuns koshuis hoofleier Scott Denton. Voor van links: onderhoofseun kultuur Stiaan Joubert, onderhoofdogter kultuur Dané Coetzee, hoofseun Gustav Grobler, hoofdogter Ruvé Blaauw, en onderhoofdogter van sport Kayla van der Merwe.