Aubrey vir Mr Planet World

Thabazimbi – Ons eie Aubrey Pieterse, ‘n model van Studio 3, is gekroon as Mr Planet SA 2019 op 15 Junie by die Arto Theater in Pretoria. Dit was Aubrey se eerste modelkompetisie.
Met dié titel het hy op 15 Oktober vertrek na Georgia te Europa vir die Mr Planet World kompetisie waar hy teen ander lande sal deelneem vir die wêreldtitel op 20 Oktober
