THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Alhoewel die naweek vanaf Springfontein en Theunissen hoofsaaklik gekenmerk is deur ‘n sterk noord-ooste wind, reën en ongunstige vliegtoestande, het die duiwe weereens nie teleurgestel nie!
Baie geluk aan Sakpaskaste (Gvr) wat as die Springfontein enige ouderdom kampioen (EOK) wenner aangewys is, en Pieter Ferreira wat die eerste plek behaal het in die Theunissen wedvlug. Die volgende wedvlug sal die tweedelaaste wedvlug van die seisoen wees en die loslating is vanaf Christiana.
Hiermee die uitslae:
SPRINGFONTEIN JO: Aantal duiwe: 96│Wenspoed: 979.2350mpm│Afstand: 648.988km
- Sakpas Kaste (Gvr) 1, 3, 8, 13, 16, 17, 24, 25
- Pieter Ferreira 2, 18, 29, 33, 38, 39
- Dust-A-Side (Nvdw) 4, 9, 11, 14, 15, 23, 32
- Ad Erasmus & Seun 5, 7, 12, 19, 20, 31, 35
- Sakkie Prins 6, 28, 37
- Aziscore (Sb) 10, 21, 22, 27, 30, 40
- Wap Heydenrych 26, 34, 36
THEUNISSEN 2 OPE: Aantal duiwe: 96│Wenspoed: 1161.4348mpm│Afstand: 400.424km
- Pieter Ferreira 1, 2, 6, 9, 16, 17, 20, 21, 26, 27, 38, 40
- Ad Erasmus & Seun 3, 11, 14, 15, 22, 28, 29, 30, 37, 39
- Sakkie Prins 4, 25, 33
- Sakpas Kaste (Gvr) 5, 8, 12, 18
- Dust-A-Side (Nvdw) 7, 13, 19, 24, 32, 34, 35
- Wap Heydenrych 10, 23
- Aziscore (Sb) 31, 36
KLUB KAMPIOENNE
- Pieter Ferreira 1095
- Ad Ersamus & Seun 1064
- Dust-A-Side (Nvdw) 1019
- Sakpas Kaste 924
- Aziscore (Sb) 877
- Sakkie Prins 771
- Wap Hydenrych 733
- Damien Harrington 61
