Bravo HFM!

Thabazimbi – Leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het geskitter op die verhoog tydens die KunsteGrot Kunstefees op Woensdag 7 Augustus.
Hul het voorwaar puik presteer en HFM is trots op die talentvolle, pligsgetroue en hardwerkende kinders.
