Schools & sport

Rykie skitter op die gholfbaan

5 July 2019 · Platinum Bushvelder

Rykie skitter
op die gholfbaan

Thabazimbi – Rykie Combrink, ‘n leerder van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM), het as lid van Thabazimbi Gholfklub Toernooi, Thabazimbi en Limpopo verteenwoording by die SA Junior Girls te Orkney Gholfklub van 30 Junie tot 2 Julie.

Tydens die toernooi het juniors van al nege provinsies teen mekaar meegeding.

Van links: Colleen Natorp, Dayne Brews, Rykie Combrink en Kaylen Deysel.