THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Die duiwe van Aiscore (SB) het Saterdag 8 Junie uitgeblink met ‘n sewe-minute wen. Sakpas Kaste (GvR) se wenner het ook gewys wat in haar steek in die ope-afdeling.
Dit was ‘n baie interessante wedvlug en verrassings van alle kante het die manne stomgeslaan.
Baie geluk aan die hokke wat presteer het, maar wees maar wakker want eerskomende naweek kan die wedvlug vanaf Parys weer nuwe resultate oplewer!
Hiermee die uitslae:
MAGALIESBURG JO: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1439.6339 mpm | Afstand: 204.500km
- Aziscore (SB) 1, 2, 30
- Dust-A-Side (NVDW) 3, 4, 9, 39
- Damien Harrington 5, 25, 26
- Sakkie Prins 6, 7, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 20, 34
- Sakpas Kaste (GvR) 8, 27, 28, 29, 38
- Pieter Ferreira 16, 17, 31, 32, 33, 40
- AD Erasmus & Seun 18, 19, 21, 22, 23, 35, 36, 37
MAGALIESBURG OPE: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1523.1094 mpm | Afstand: 201.812 km
- Sakpas Kaste (GvR) 1, 38, 39, 40
- Aziscore (SB) 2, 3, 4, 6
- Wap Hydenrych 5, 7, 8
- Sakkie Prins 9, 13, 14, 15, 17, 19, 21
- Pieter Ferreira 10, 11, 12, 16, 18, 20, 22, 28, 36, 37
- AD Erasmus & Seun 23, 24, 25, 26, 27, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35
- Dust-A-Side (NVDW) 45
- Damien Harrington 67
KLUB KAMPIOENNE
- Sakpas Kaste 143
- Sakkie Prins 143
- Aziscore 124
- Pieter Ferreira 112
- AD Erasmus & Seun 109
- Dust -A-Side 108
- Wap Hydenrych 102
- Damien Harrington 61
