Community

Northam Rhino  kickboxing klub skitter

14 June 2019 · Platinum Bushvelder

Northam Rhino 

kickboxing klub skitter

Northam – Die Northam Rhino Kickboxing Klub het uitstekend gevaar by die kickboxing toernooi op Saterdag 8 Junie te Pretoria.

Van die agt klublede wat deelgeneem het, is daar nege goud, een silwer en verskeie brons medaljes verower. 


Baie geluk aan die volgende deelnemers:

 

  • Sensei Thereasa Tolmay - 2 goud 
  • Anelia Bronkhorst - goud
  • JD Tolmay - goud
  • Ushidoshi Annelie Burger - 2 goud
  • Wyat Vosloo - goud en brons
  • Deon Munnik - silwer 
  • Zane Vosloo - goud en brons
  • Lourens Tolmay - goud

Sensei Thereasa Tolmay neem ook einde Julie aan die World Kickboxing Organisation (WKO) kampioenskappe deel te Engeland. Sterkte!

Agter van links: ensei Thereasa Tolmay, Anelia Bronkhorst, JD Tolmay, Ushidoshi Annelie Burger, Northam Platinum drywer Wyat Vosloo en Deon Munnik. Voor van links: Zane Vosloo en Lourens Tolmay.