Het jy ‘n huisie vir die diere?

Setaria – Safe Haven het twee hondjies en ‘n katjie vir aanneming. Indien jy belangstel om ‘n permanente huis vir die pragtige diere te gee, skakel Yolandi Munnik op 065 909 9696.