Oom Soon vier 92!

Thabazimbi – Baie geluk aan Soon de Clerqc wat op 7 April sy 92ste verjaarsdag gevier het. Mag dit ‘n wonderlike jaar wees gevul met liefde en seën.