Community

Visvang Kaskenades

12 April 2019 · Platinum Bushvelder

Visvang Kaskenades

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het op 23 Maart hul maandelikse kompetisie aangebied by Jood se dam, buite Thabazimbi.

Hierdie was ‘n dag-kompetisie waar ‘n totaal van 45 hengelaars aan die kompetisie deelgeneem het. Die graskarpe het almal verbaas en die volgende gewigte is ingeweeg:


GRASKARPE 

  • Annelize Viljoen - 9.87kg
  • Jackie Botha - 10.30kg
  • Jan Louw - 13.46kg
  • Ewald Botha - 17.64kg


In 2012 het Ralph Kissack 50 graskarppe van ongeveer 10cm aan die klub geskenk. Hiérdie knewels is sowaar daai vingerlinge wat so gegroei het!


Die volgende wenners is bepaal deur die hengelaars wat die swaarste sakke ingeweeg het:
CUBS

  • Eerste - Kyla Vorster


PENKOPPE

  • Eerste - Ewald Botha
  • Tweede - MJ Kloppers
  • Derde - Nico Botha


DOGTERS

  • Eerste - Wilmarie Kloppers
  • Tweede - Marijuze Parau
  • Derde - Jana Bezuidenhout


JUNIORS

  • Eerste - Tiaan Swanepoel
  • Tweede - Dylan Nortier
  • Derde - Buks Viljoen


DAMES

  • Eerste - Annelize Viljoen
  • Tweede - Alida Nortier
  • Derde - Mikyla Tullues


MEESTERS

  • Eerste - Jan Louw
  • Tweede - Jackie Botha
  • Derde - Jan Botha


SENIORS

  • Eerste - Nico Botha
  • Tweede - Charles Murray
  • Derde - Dries Raath

 

Van links: Jackie Botha met ‘n karp van 10.30kg en Ewald Botha met ‘n karp van 17.64kg.
Wenners van die hengelkompetisie.
Jan Louw spog met sy 13.46kg graskarp.
Jackie Botha het ‘n 10.30kg graskarp uitgetrek.
Annalize Viljoen en haar 9.87kg graskarp.
Ewald Botha met sy graskarp van 17.64kg.