Community

Thaba skou – neem  asseblief kennis

5 April 2019 · Platinum Bushvelder

Thaba skou – neem 
asseblief kennis

Thabazimbi – Met die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou wat ál nader kom, wil die organiseerders dit onder die gemeenskap se aandag bring dat hul epos adres verander het na info@thabazimbiskou.co.za.


Die skou vind plaas van 25 tot 27 Julie, maak seker jy mis dit nie!