Community

71 JAAR  VAN LIEFDE

5 April 2019 · Platinum Bushvelder

71 JAAR 
VAN LIEFDE

Thabazimbi – Oom Jan en Tannie Bettie van den Berg het Woensdag 27 Maart ‘n besondere mylpaal bereik toe hulle hul 71ste huweliksherdenking gevier het. Hulle is voorwaar ‘n inspirasie en voorbeeld van ware liefde.


Platinum Bushvelder wil hulle graag baie geluk toewens met hierdie herdenking. Mag julle nog vele jare gevul met liefde ervaar!

Oom Jan en Tannie Bettie van den Berg