
'n waaksame oog
Thabazimbi – In ‘n tyd van onsekerheid het lede van Thabazimbi en omliggende areas se Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) saam met Thabazimbi polisie die strate patrolleer om Thabazimbi se inwoners veilig te hou.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – In ‘n tyd van onsekerheid het lede van Thabazimbi en omliggende areas se Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) saam met Thabazimbi polisie die strate patrolleer om Thabazimbi se inwoners veilig te hou.
![Ons betaal nie erfbelasting aan die myne nie!
[Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/Ons-betaal.gif)
Thabazimbi – Ek is vir baie jare al ‘n inwoner van Thabazimbi en wil graag weet hoeveel betaalde werkers is daar tans by die Thabazimbi Munisipaliteit?

Do you believe in the ‘ripple’ or ‘butterfly effect’ of your actions?

SA – Yet another week of bitterly cold winter weather, with snowfall predicted for some provinces! According to Weather SA, a week of extremely low temperatures is expected across the majority of South Africa from Tuesday, 20 July, lasting well into the weekend.

SA – Payments of social grants resumed on 19 July after the suspension of payments last week due to the protests and looting in several parts of the country.

Thabazimbi – Bome van Hoop is ‘n Christelik-geïnspireerde beweging wat graag die boodskap van ‘n lewende God, en Jesus Christus Sy seun, wil bring aan ‘n wêreld van wanhoop.

We are living in what is called the fourth industrial revolution. Technology has changed the way we live, work and interact – but has it changed our lives for better or worse?

Bekende en geliefde Thabazimbi inwoner Jan Trichardt is op Saterdag 10 Julie oorlede. Hy was ‘n diep gelowige man wat Chritelike beginsels met oorgawe uigeleef het en nie geskroom het om die Here se werk met passie te doen die. Jan was ‘n gesinsman by uitstek. Sy gesin was vir hom baie belangrik. As hy hulle elke dag naby hom kon hê, was hy gelukkig. Vir ‘n beter Oupa kon geen kind vra nie.

Thabazimbi/ Northam/ Amandelbult – South African National Roads Agency SOC Limited (SANRAL) announced last week that the improvements to the R510, section 2, is progressing well since the contract was awarded in February.

A driver’s license gives permission to an individual to legally operate motorised vehicles like motorcycles, cars, trucks or buses on a public road.

The butterfly effect is a phenomenon wherein a small action can lead to a vastly different outcome. Your choices, even if it seems small, might have a big impact on your future – or not?

Goeie môre Vriende, Vandag steek ek my trots in my sak en vra om hulp vir Naas Richardson asseblief. Ja, ek weet Covid-19 raak almal.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →